Excellent
by Ronel082****759 05 February, 2019
Die beste skoonheidsalon wat ek van weet met baie goed opgeleide personeel. Hulle laat n mens altyd baie goed voel. Nicolene en Hetta, julle is die beste! Baie dankie vir jul gasvryheid elke keer as ek daar kom.